Thursday, April 10, 2008

Vandag voel ek soos die kat se gat. Jantjie en die kat saga sal maar moet wag. Ek mis LamLam vreeslik. Ek het regtig gedink sy sal vir ewig leef - ek het mooi na haar gekyk en daar was niks wat ek nie vir haar sou doen nie. LamLam 1987-2005 RIP

No comments: